Justinianus II van Bisantium

Justinianus II
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Muntstuk wat Justinianus II uitbeeld.
’n Muntstuk wat Justinianus II uitbeeld.
Bewind 685695
705 – Desember 711
Dinastie Herakleios
Gebore 668/669
Oorlede 11 Desember 711
Voorganger Konstantyn IV
Tiberius III
Opvolger Leontios
Philippikos Bardanes
Eggenote Eudokia
Theodora
Kinders Anastasia
Tiberius
Vader Konstantyn IV
Moeder Anastasia

Justinianus II (Grieks: Ιουστινιανός Β΄; (668/669 – 11 Desember 711) was die Bisantynse keiser van 685 tot 695 en weer van 705 tot 711. Hy was ook bekend as Justinianus met die Afgesnyde Neus (Latyn: Rhinotmetus; Grieks: ὁ Ῥινότμητος) en was die laaste keiser van die Dinastie van Herakleios.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search